Hoëspoed ADSL! - Vir al die mense wat nog van die stadige inbel-toegang (dial-up) konneksies gebruik maak, het u al gehoor van hoëspoed (broadband) internet toegang, oftewel ADSL?? Met hierdie stelsel maak mens nie oproepe om op die internet te skakel nie, dit bly 24/7 met die internet verbind. Mens betaal slegs ‘n maandelikse huur by Telkom en dan koop mens ‘n data pakket (die hoeveelheid data wat maandeliks heen-en-weer gebruik kan word). Die spoedverskil tussen inbel-toegang en ADSL is fenominaal! Dit word sterk aanbebeel vir enige besigheid en vir huisgebruikers wat maandeliks meer as R200 aan internet oproepkostes spandeer. Die goedkoopste opsie is R252/maand (Telkom huur en Internet pakket ingesluit).
Vir meer inligting of om 'n kwotasie aan te vra, skakel ons gerus by 076 978 0986.